Afrikaans op die Internet  Die Knoop      Duisende Afrikaanse Bestemmings!  
 Hoof-afdelings:   Lys  Besighede  Boerdery  Dagboek  Godsdiens  Kos  Kunstenaars  Motors  Mense  Sport  Studie  Troeteldiere  Vroue

 Kalahari.net 
   Welkom op

Die Knoop

Duisende Afrikaanse Bestemmings!



Kom snuffel rond op die webwerf waar Afrikaanse skakels saamgeknoop word
Die Knoop: Duisende Afrikaanse Bestemmings! www.dieknoop.co.za
 Gebruik ons soekfasiliteit: 
 Deursoek die Web
 
Slegs Afrikaans   Slegs in Suid-Afrika 
  

Klik hier om vinnig en sonder verpigting uit te vind met hoeveel ons jou versekeringspremie kan verminder

Koop enigiets oor die Internet by Kalahari.net




Blomme.co.za.  Klik hier!


Afrikaanse preke en oordenkings in klank

Bizniz

Speel Engeland se Lotto en word stinkryk!


Koop blomme oor die Internet


Amazon.com


 
Kalahari.net
Geskenkbewyse Klik hier
 


Die lekker blaadjie uit die hart van Namibië


Klik hier om vinnig en sonder verpigting uit te vind met hoeveel ons jou versekeringspremie kan verminder


Nuwe Afrikaanse Skakels

Elke dag een of meer nuwe skakels!
Bly ingelig. Kry die Nuusbrief.
Klik hier vir Egafrikaans, waar ons Afrikaans praat

Afrikaanse Speltoetser 3.0 & Woordafbreker
Afrikaanse Speltoetser 3.0 herken meer as 350 000 woorde en sluit ‘n woord­af­breker en ‘n tesou­rus vir sino­nieme in.
Ook beskikbaar: • Setswana, IsiZulu, Sesotho Spel­toetsers; • Afri­kaanse en Engelse multi­media programme vir die aanleer van Setswana en isi­Zulu taal­vaardig­hede; • Elektroblok - Tweetalige blokkiesraaiseloplosser met meer as 3 miljoen woorde en leidrade; • Elektroniese WAT - Verklarende Afrikaanse woordeboek vir skole en skoliere. Besoek gerus www.spel.co.za vir internet­aankope of meer in­lig­ting.

Ekstra Inkomste - Werk van die huis af - Klik hier

BERMANZI Staproete en Selfsorg Berghuis
Kom ontspan in die Skurwe­berg toerisme­gebied in Mpuma­langa met asem­rowende natuur­skoon en uit­sigte op die Komati-vallei. 'n Prag­tige stap­roete, groot ver­skeiden­heid natuur­lewe, kultuur­historiese besiens­waardig­hede, perde­ritte, die tweede hoogste water­val in Mpuma­langa en uit­stekende huis­vesting - dit alles wag vir jou. Besoek www.bermanzi.co.za vir meer inligting.

the Performer theatre 012 346 0801
Afrikaans @ 2038 – WEER TE SIEN!
Dis die Voortrekker­monument eeufees­vierings in die jaar 2038. Van oral word Afrikaans­sprekendes ingebus om die geleent­heid by te woon; en almal wat nog nie ge-emigreer het nie, daag op! Kom her­leef op musikale wyse, hoogte­punte uit die skatkis van Afri­kaanse musiek, op ‘n manier wat jy nog nie van­tevore ervaar het nie – en ont­hou weer hoekom Afri­kaners ple­sierig is!
KLIK
HIER

Bedstop.co.za
Bespreek wyd - bespaar tyd
Besoek  Bedstop.co.za  - 'n aanlyn besprekings­diens met inlig­ting oor 10 000 slaap­plekke in Suide­like Afrika - Gaste­huise, hotelle, motelle, familie-, vakansie-, selfsorg-eenhede, standaard tot luukse akkom­mo­da­sie, avontuur-uit­stap­pies of enige ander verblyf - vinnig, geen kom­missie of ekstras
Bespreek aanlyn sonder pyn
Klik hier vir meer inligting

Veilige Suid-Afrikaanse Internetkasino
Silver Sands nooi jou uit om hulle speletjies vir 'n spin te vat.  Nuwe spelers kan onmiddelik tot R3000 regte geld gratis kry waarmee hulle kan begin speel en die kat uit die boom kyk.  24 uur tolvrye hulpnommer.  Speel met rande, dollars of ponde.  Plaaslik en veilig.   Klik hier
* Voorwaardes geld en aanbiedings verander van tyd tot tyd.

the Performer theatre 012 346 0801
15 Julie Nianell 16 Julie DNA Strings
17 Julie Navy Redd 18,19 Jul Joseph Clark
21 Julie Jay 22,23 Jul Izak Davel
24,31 Jul Kurt Darren 25 Julie Louis Fivaz
26 Julie Clint & Co 29 Julie Mathys Roets
30 Julie Gerrie Pretorius 31 Jul Kurt Darren
Kinderteater
24, 25 Junie Babalela 4, 5 Julie Haas Das
KLIK HIER

Aardklop Kunstefees Akkommodasie
Golf View Gastehuis, Potchefstroom
bied die ideale verblyf vir Aardklop of ander bestemmings in Pot­chef­stroom. Dubbel en suite kamers, koffie/tee, M-Net, veilige parkering, was- en stryk­geriewe beskikbaar. Stapafstand van Mooi­rivier Mall en gholfbaan, slegs 20km van vanaf die Vredefort­koepel, ’n wêêreld­erfenis­gebied. Klik hier vir meer inligting

inAfrikaans.com is ’n opwin­dende nuwe web­werf spesiaal vir ouers met kinders tussen twee en ses jaar oud. Elke week ont­vang inteke­nare ’n oor­spronk­like liedjie, rympie en pret­pak met lekker doen-dinge. Daar is ook elke week ’n oor­spronk­like, geïllu­streerde storie, voor­gelees deur Lochner de Kock. Die pretpak word ook een maal per maand op CD gestuur aan lede in Suid Afrika. Kom maak ’n draai by www.inafrikaans.com en word deel van Bester, die renoster, se wêreld. Klik hier.

Bekostigbare huisinhoud- en motorversekering - Klik hier

Tot 50% afslag op Vakansieverblyf - Klik hier

Gaan jy 120 jaar oud word?
Kyk hoe PROBIOTIKA jou kan help! Het jy Geweet?: Die totale area van jou spys­ver­terings­kanaal is die grootte van 'n tennis­baan! En dat dit 80% van jou immuun­stelsel bepaal. Mediese Feite: Anti­biotika vernietig jou bakterieë; die goeies en die slegtes. Jou spys­ver­terings­kanaal benodig goeie bak­terieë (Probiotika) om korrek te funk­sioneer. Spanning, verkeerde diëete, alkohol-inname, hormoon-terapie, anti­biotika en meeste siekte toe­stande ver­nietig jou goeie bak­terieë. PROBIOTIKA kan jy jou immuun­stelsel natuur­lik verbeter en onder­steun. Vind gerus meer uit by
www.b-imune.co.za

Pretoria akkomodasie vir sakemanne
Platteberg is 'n veilige, gerieflike, privaat meenthuis met garage, tuin en braaiplek. Daar is lugreëling en DSTV, en 'n drukker en kopieerder in die studeerkamer, koningsbed en TV in die slaapkamer, Lazyboy, HiFi, DVD en platskerm in die sitkamer en 'n toegeruste kombuis. Die veiligheidskompleks bied ook tennis, muurbal, swem, minigholf, stap en fietsry.
Besoek www.platteberg.co.za vir meer inligting

Skakel die middelman uit   Vul die jaar en model van jou motor in die volgende vormpie op die Internet in, beantwoord nog 'n paar vragies en kry 'n kitskwotasie vir uiters mededingende huisinhoud- en motorversekering. Tot R300 per maand minder is nie ongewoon nie. Klik hier.

Engeland se Lotto betaal gewoonlik tot 10 keer meer as die S.A. een uit, terwyl jou kans om die boerpot (Woensdag of Saterdag) te wen, presies dieselfde is. Koop jou kaartjies vinnig en maklik oor die Internet. Klik hier om te speel - jy word dalk vinnig STINKRYK !

"  Digital Planet Afslagkoepon
Digital Planet is Suid-Afrika se voor­ste aanlyn­winkel wat rekenaar­produkte en digi­tale kameras be­tref. Hulle bied nou aan Die Knoop se be­soekers 'n spe­siale afslag­koepon wat vir 'n beperkte tyd­perk gel­dig bly. Jy kan dalk nou uiteindelik daardie nuwe digitale kamera bekostig! Klik hier en kry binne minute jou afslag­koepon.

Benodig u Risiko Bestuur dienste?
Intellect Direct kan help met...
Verifikasies van kwali­fi­kasies, krediet­waardig­heid, ens.
Werknemers Voordele Mediese fondse, individuele en groeps­lewens­dekking
Salaris Administrasie Oorbetaling van salarisse
Finansiële Advies Salaris pakket-struktu­rering, belasting-advies
Regs-advies en Arbeids-verhoudinge CCMA, dissipli­nêre verhore, ens
Menslike Hulpbronne
Maatskappy Sekretariële Dienste
Klik hier vir meer inligting

Kry Internettoegang vir R54 of ISDN vir slegs R70 p.m. - Klik hier


Die Mieliestronk op CD-ROM - Onontbeerlike hulp met skoolprojekte. Klik hier om te bestel.


Ons Wonderlike Wêreld - Skooltake op CD van Huisgenoot. Klik hier om te bestel.

Kry R3000-00 gratis by Suid-Afrika se voorste Internet-casino.  Klik hier!

Afdelings
 

Gebeurtenisse



Meer oor Die Knoop
Die Knoop is 'n naslaangids tot meer as 1000 Afrikaanse bestemmings op die Internet en is al meer as 5 miljoen keer besoek. Baie van ons besoekers gebruik die soekfasiliteit bo-aan die bladsy. Hier kan jy 'n soektog uitvoer wat 'n lys Afrikaanse bladsye oor die onderwerp oplewer. Ons voeg elke dag 'n nuwe Afrikaanse skakel by, en baie besoekers maak daagliks 'n draai om te sien wat nuut is. Die Knoop bestaan reeds sedert 1996 en is 'n uitstekende plek vir adverteerders om Afrikaanssprekendes, wat steeds meer as 40% van die besteebare inkomste in die land het, te bereik.

Bydraes is welkom
As jy 'n skakel na 'n Afrikaanse webblad wil laat byvoeg, meld dit gerus hier aan.
As jy ’n ‘dooie’ skakel raakloop, laat weet ons asseblief.
Verontskuldiging

Afrikaanse materiaal van oraloor word hier gelys. Die feit dat 'n skakel hier geplaas word, beteken nie dat die saamstellers die standpunte ondersteun wat gepubliseer word op die bladsye waarheen die skakel lei nie. Geen organisasie geniet voorkeur nie, sommige is net bedrywiger in Afrikaans as ander. Die saamstellers behou die reg voor om skakels na hul eie goeddunke te plaas of af te haal. Om die bladsy interessant te hou, probeer ons om elke dag 'n nuwe skakel by te voeg. Wanneer meer as een per dag aangemeld word, duur dit soms 'n rukkie voordat almal bygevoeg word.






Afrikaans @ 2038

Dis die jaar 2038, en die eeufeesviering van die Voortrekker Monument word gehou. Van heinde en verre word Afrikaans sprekendes ingebus om die aangeleentheid by te woon; en almal wat te oud of te arm was om reeds te emigreer, daag op!

‘n Onbeplande uitdaging duik op toe die antieke Gautrein nie daarin slaag om die kunstenaars wat optree betyds by die funksie te kry nie, maar te midde van die pandemonium wat daaruit voortspruit word daarin geslaag om ‘n ‘skouspel’ op die planke te bring.

Die laaste eeu se afrikaanse musiek word herbesoek en saamgeflans in ‘n vermaaklike storielyn wat oud en jonk sal meevoer. Van die FAK, Gé Korsten en Sonja Herholdt tot Nicholis Louw, Shine4, Jak de Priester en Nataniel se bestes word slim verweef om ‘n genotvolle aand vir die hele gesin bymekaar te sit.

Kom onthou, herleef, op musikale wyse, hoogtepunte uit die skatkis van Afrikaanse musiek, op ‘n manier wat jy nog nie vantevore ervaar het nie – en onthou weer hoekom Afrikaners plesierig is!


Nog... Feeste, Skoue en Ekspo's

Aardklop Nasionale Kunstefees, Potchefstroom
Aardklop Sol Plaatje Akademie
Aardklop Verblyf, Potchefstroom
Aartappelfees, Bethal
Bek-Lash Komediefees, Kaapstad
Bieliemielie Fees, Reitz
Biltongfees, Somerset-Oos
Branderfees, Somerset-Wes
Caledon Koring Kuierfees
Cederberg Kunstefees
Christusfees, Porterville
Cullifest, Cullinan
Dorperland Fees, Kenhardt
Feez Op’ie Vlakte, Heilbron
Fraserburg Logan Toneelfees
Gariepfees, Kimberley
Geelstertfees, Struisbaai
Goliat van Gat Feeste - Reuse Pampoenkompetisies
Gospelfees, Loerie
Hantam Vleisfees, Calvinia
Hartfees, Beaufort-Wes
Innibos - Laeveldse Nasionale Kunstefees, Nelspruit
Inniriet Suikerfees, Pongola
Kalahari Kuierfees, Upington
Kalfiefees, Hermanus
KaNasie - Musiekfees in Kanada
Karoo Hartfees, Beaufort-Wes
Kierieklapper Kunstefees, Potgietersrus
Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK)
Kolligfees - Durban Teatergilde se kollig op KKNK-produksies
Kombuis & Kelder Fees, Kaapstad
Koring Kuierfees, Caledon
Laeveldse Nasionale Kunstefees (Innibos), Nelspruit
Loerie Gospelfees, Oos-Kaap
Loerie Nartjiefees, Oos-Kaap
Magaliesbergfees
Molfees - Malmesbury M.O.L. (Musiek oppie lande)
Nartjiefees, Loerie, Oos-Kaap
Die Overberg Vrugte en Wyn Ekspo
Pretoria Boeremark en Pampoenfees

Rittelfees, Vredendal
Sandsteenfees, Paul Roux, Oos-Vrystaat
Stokkiesdraaifees, Wellington
Strandloperfees, Stilbaai
Suidoosterfees, Kaapstad
Tekkiefees, Vereeniging
Varingfees, Bellville
Vleisfees, Calvinia
Volksblad-kunstefees, Bloemfontein

Wildsfees, Kirkwood
Woordfees, Stellenbosch

Nog... Vroue

Die Knoop • Vroue
Die Knoop • Resepte
ATKV-Dames
Bruid 24
Dameskring - ’n Kultuurorganisasie vir Afrikaanssprekende Christenvroue
Eva - die sterker chromosoom
Finesse
Huisvrou
Jong Dames Dinamiek
Rooi Rose
Sarie
Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF)
Supermodel 2005
Vlooi se Damesblad
Volksblad Vroue
Vrouekeur
Vroue-Landbouvereniging
Nog skakels Nog...

Nuus

Beeld
Die Burger
Volksblad
Rapport
Sondag
Praag
Daaglikse Nuus per e-pos - ’n Gratis diens van Die Burger
Global Report
Graan markinligting deur Senwes
Kerkbode Berigte
OFM Nussbulletin
RSG Nuus: Lees die jongste nuusflitse
Overvaal Nuus: Lees die jongste nuusflitse
Realiteit SA - Nuus vir die dag
S.A. Nuus - Nuus uit Suid-Afrika, deur Eleanor Lombard
Landbounuus van AgriTV
Landbounuus van Landbouweekblad
Landbounuus van ProAgri
Musieknuus van Musiek.co.za
Spierwit.co.za
Voordeur.co.za - plaaslike nuus, vermaak en humor
Koerante en tydskrifte
Sakenuus

Die Weer

Die Weer, aangebied deur Weather SA
Die Weer, aangebied deur Net Forecasting
Landbouweekblad artikels oor die weer

Geldsake

Aandele
Ekonomiese Kommentaar deur Jac Laubscher van Sanlam
Finansiële Hulpmiddels van Sanlam
Jou Geldsake - deur Beeld, Die Burger en Volksblad
Kruger Internasionaal - Ekonomiese Kommentaar
MarkInsig - Die aandele-mense
Markoorsig deur Jac Laubscher van Sanlam
Martin Pols Huislenings en skuldkonsolidasie
Olimpiade Montana - Hulp om uit die skuld te kom
Rand-Forex - Inligting oor die Rand-wisselkoers
Sake - Sakenuus van Beeld, Die Burger en Volksblad
Sake-Rapport
Sanlam Huislenings
Sanlam Insig
Sanlam Persoonlike Lenings
Sharenet - Die beste aandele-inligting en verhandelingstelsel in Suid-Afrika
Turbocash Gratis oopbron rekeningkundige sagteware
Wik en Weeg - van Accountancy S.A.

Portale

Eg Afrikaans
Die Knoop
iafrica.com
LitNet
Mieliestronk
MWeb
Onsdorp.com
Ougat.co.za - Leef Afrikaans in styl!
OnsNet
Roekeloos

Afrikaans - die taal

Afriforum - Solidariteit se burgerregte-inisiatief
Afrikaans, die Sondebok - Om ’n minderheid in ’n modernistiese staat te wees
Afrikaans- en Gebruiksafrikaans-Olimpiades
Afrikaans-Ekspo vir Leerders
Afrikaans, die Grondwet en jy
Afrikaans hoort by Nederlands
Afrikaans Oppie Net
Afrikaanse Idiome
Die Afrikaanse Patriot
Afrikaanse Studentekring (ASK) van die Universiteit Stellenbosch
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV)
Die Afrikaanse Taalmuseum, Paarl
Afrikaanse Tongknopers
Afrikaans Vandag - Ou kwartaalblaaie van die Stigting vir Afrikaans [Alt]
Afrikaanse Wikipedia
Afrikaanse Wikiwoordeboek
Die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns
AMOK - Afrikaans vir mense van die Oos-Kaap
ATKV (Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging)
ATKV Namibië
ATKV Windhoek
Die Bronnegids by die Studie van die Afrikaanse Letterkunde en Taal
C.J. Langenhoven
Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch
Die Derde Beweging - ’n Dinkplek oor die toekoms van ons taal
e-Afrikaans - die stand van Afrikaans m.b.t. digitale publikasies en die Nuwe Media
Die Eenheid vir Afrikaans, Universiteit Stellenbosch
Die FAK - ’n Netwerkorganisasie wat Afrikanerbelange en Afrikaans bevorder
Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA)
Hoor-Hier! - Die lekker blad uit die hart van Namibië - Kom ons skryf ín Afrikaans óór Afrikaans
i-MAG (Meertaligheidsaksiegroep)
Jou Taal!
Kaapse Forum vir Neerlandistiek
Kapi’Taal - Kultuurvereniging vir Afrikaans, Port Elizabeth
Langenhoven
Learn Afrikaans Online
Maties Vriende van Afrikaans
Meertaligheidsaksiegroep (i-MAG)
Die Mieliestronk - Dugeot se pittige Afrikaanse artikels
NALN - Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum
Die NTLA (Nasionale Taalliggaam vir Afrikaans) se Taalopname
Die Onreg-register van misdaad, onbillikheid, of miskenning van Afrikaans
Die Ontstaan van Afrikaans (Taalmuseum pamflet)
Onse Angeltjie - Afrikaanse elektroniese tydskrif
Die Pendoring - Afrikaanse Media Reklametoekennings
PanSAT (PanSALB) - Pan Suid-Afrikaanse Taalraad
Praag - Pro-Afrikaanse Aksiegroep
Pretoria-PEN - Terwille van die Afrikaanse letterkunde, spraakvryheid en taalregte
Die Roepstem - ’n Forum vir almal wat belang stel in die Nederlandse en die Afrikaanse taal en kultuur.
Die SA Taalkundige Argief (Universiteit van Natal)
Speel-speel-Afrikaans
Skryf.net
Skryfafrikaans
Stefan Harms se Kuberidioombundel
Stigting vir Afrikaans (nou Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans)
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (voorheen Stigting vir Afrikaans)
Die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns
Suid-Afrikaanse Tale
Taalarsenaal - Afrikaans-onderrig in die Oos-Kaap
Taal in Tyd
Taaldebat op Litnet
Die Taalkommissie van die S.A. Akademie
Taaloord
Taalpetisie
Die Taalsekretariaat bevorder Afrikaans en inheemse tale
Tabema - Taakgroep vir die Bemagtiging van Afrikaans op televisie
Taalskatkis - Taalrubriek van Die Burger
Tabok (Trust vir Afrikaanse Beheerliggame vir Onderwys en Kultuur)
Die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans, Universiteit Stellenbosch
Uitkomsgebaseerde Taalonderrig
Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VR