KomDigByMy

Welkom

Welkom by my, Anria, se digblad.
 

Ek nooi jou uit om jou gedigte hier te plaas. Dit maak nie saak of dit diep of oppervlakkig is nie. As jy dit geskryf het is dit sekerlik werd om gelees te word.
As klublid kan jy ook ander se gedigte beoordeel en kommentaar lewer.


Jy is hier:Tuis
  • Decrease font size
  • Default font size
  • Increase font size
Welkom
(6 stemme)
Geskryf deur Anria   
Saturday, 24 November 2007

Welkom by my, Anria, se digblad. Ek nooi jou uit om jou gedigte hier te plaas. Dit maak nie saak of dit diep of opperDis ekkevlakkig is nie. As jy dit geskryf het is dit sekerlik werd om gelees te word. 

Daar is verskillende afdelings om jou te help om te weet waar jou gedig moet kom. As dit nie in een van daardie pas nie, vra ek jou om my asseblief te laat weet. Kommentaar oor die webblad sal welkom wees en jy kan ook met my praat as jy wil.

Alhoewel ek enige Afrikaanse gedigte verwelkom, sal jy verstaan dat ek nie enige-iets kan (of mag) plaas nie. Hou jou gedigte en grappe bo die belt. Ek is nie van plan om die kwaliteit van jou gedig te beoordeel nie maar bied jou ‘n platform waar jy op ‘n besondere manier jou sê kan sê...


Lees verder...
 
Iets van my wat ek jou nie kan gee
(7 stemme)
Geskryf deur Anria Lourens   
Sunday, 25 November 2007
Iets van my wat ek jou nie kan gee
 
Daar is ‘n ding
‘n iets wat jy nie van my kan wegvat nie.
Jy kan my martel en al verkrag jy my
(en terselftertyd jouself)
Sal ek dit ook nie vir jou kan gee nie.
 
Lees verder...
 
Teen daardie tyd
(6 stemme)
Geskryf deur Anria Lourens   
Sunday, 25 November 2007
Teen daardie tyd
 
Die moegoes praat hulle eie taal
dit gaan so kloek-vloek,  kloek-vloek ja
en al wat die arme erfenis hieruit kan leer
is die nagevolge van iemand wat te min of te hard probeer.
En dan wonder ons…
Lees verder...
 

Registrasie

Klublede

My Profiel

Wies aanlyn?

Geen gebruikers op die werf

Wat sê jy hiervan?

Dig jy in suiwer Afrikaans?
 

Nuutste gedigte skakel


Sosiale Bookmerkies

Add to: Del.icoi.us Add to: StumbleUpon Add to: Slashdot Add to: Netscape Add to: Yahoo Add to: Google Information
Social Bookmarking