Welkom by die webtuiste van Dbm entertainment. Ons doel is om genoegsame inligting te verskaf oor ons musiek besigheid met
die hoop dat dit makliker is om met ons besigheid te doen. DBM Entertainment is sedert 1995 in die musiek en vermaak. Ons
spesialiseer in musiek en vermaak op alle soorte funksies soos byvoorbeeld verjaarsdae, troues, werksfunksies, promosies,
jaareindfunksies, kerk byeenkoste feeste en skoue. Ons hanteer graag alle korporatiewe funksies.

Ons verskaf jou ook genoegsame en kwaliteit klank om jou funksie onvergeetlik te maak. Ons het opkomende Kunstenaars,
bekende kunstenaars, DJ’s karaoke DJ’s vir alle funksies en venues. Jy noem dit en ons doen dit ! In hierdie webtuiste sal jy al ons
dienste wat ons verskaf ook opmerk. Wees gerus en kyk na al die bladsye op die webwerf.
Jy kliek slegs aan die linkerkant op die “navigation bar”. Jy sal op elke bladsye van die webwerf, die nodige skakels vind waarop jy
ook kan kliek.
Dankie vir die besoek en ons sien uit daarna om jou te bedien.
KAREL APPEL 2008 - Copyright protected, Designed by www.karelappel.co.za
ALGEMENE
ADVERTENSIE

MUSIEK & VERMAAK

KUNSTENAARS

KOMEDIANTE

DISCO

EEN MAN ORKES

OPKOMENDE
KUNSTENAARS

SEROMONIE
MEESTERS

KARAOKE DJ

MUSIEK LESSE

SANG LESSE

INSTRUMENTE

CD'S & DVD'S

KARAOKE CDG

MIDI

SAGTEWARE

FUNKSIES

KERK BAZAAR

FEESTE & SKOUE

KORPORATIEWE
FUNKSIES

PLATE
MAATSKAPPY
Registreer as 'n lid van hierdie webblad
en dit is gratis.
KLIEK HIER ASB
Ons musiek winkel maak oop binnekort.
Indien jy graag jou item wil verkoop
kontak ons gerus. KLIEK HIER ASB.
Wil jy graag jou sang loopbaan
verbeter ? KLIEK HIER ASB
Wil jy graag jou advertensie plaas
onder een van die onderwerpe aan die
regterkant van die webblad ? Lees meer
Soek jy dalk gratis midis? Baie midis om
gratis af te laai. KLIEK HIER ASB
Is jy op soek na goeie mp3 backtracks ?
Lees meer hieroor asb
Wil jy graag 'n kunstenaar bespreek ?
Voltooi asb die vorm. KLIEK HIER ASB
Besoek die Musiek winkel en sien al
die items wat te koop aangebied word.
KLIEK HIER ASB
Wil jy deel wees van die Forum? Ons
hanteer alle musiek en vermaak. Ander
onderwerpe word NIE aanvaar KLIEK HIER ASB
Soek jy jou eie webtuiste / webblok ?
Kry jou eie "website vanaf so laag as
R30-00 per maand. LEES MEER