We hope that you enjoy visiting our website and would love to hear from you with any comments or suggestions.
Flamingo Kafee maak vars toebroodjies en wegneemetes op bestelling en lewer gratis af. Ons het 'n groot verskeidenheid pizza's, pasteie en burgers om van te kies. Ons bied ook gekookte Sondag middagetes.
Ons hoop dat jy dit geniet om ons webwerf te besoek en sal enige kommentaar of voorstelle van jou verwelkom.




