Advertisement

Directory

Religion

Listings
There are 7 Listings in this Category.Add your listing here

Alberton NGK (Feesgemeente)

Posbus 136142, Alberton-Noord, Gauteng, South Africa, 1456
http://www.ngkAlberton.org.za

Alberton NGK (Feesgemeente) Feesgemeente dra vrug dag vir dag vir Jesus! Joh.15:5

Centurion West Presbyterian Church

186 Aletta Ave, Centurion, South Africa, 0149
http://www.centurionwest.co.za

Presbyterian worship and fellowship in Raslouw, Centurion, nearby Mall @ Reds. Devotions, articles, teachings, Sunday School, Bible Study, who are we, and much more...

Church Access - Church Administration Software

Overport, KZN, South Africa, 4001
http://www.churchaccess.co.za

Church Access - Church Administration Software Use Church Access for all your church administration needs and requirements. Extensive menus cover membership, departments, home cells, contributions, tithes, offering and much more. Standard reports and custom reports are available. User friendly and eas ...

His Word Ministry

Jeffreys Baai, Oos Kaap, RSA
http://www.hiswordministry.com

His Word Ministry Ons bediening is in die asemrowende mooi Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geleë. Ons beskou onsself as ‘n baie spesiale en kosbare bediening . Die rede hiervoor is dat ons deur Christus geroep is om elke mens te bedien wat Hy oor ons pad bring . Ons bedien hulle met die onvoorwaardelike liefde en genade en barmhartig van God . Ons bedien hulle sonder om enigsins te oordeel of mensgemaakte geestelike reëls aan hulle voor te hou . Ons is nie aan enige denominasie gekoppel nie , juis omdat ons glo dat ons nie die evangelie met mense kan deel met die vertrekpunt dat hulle sekere kerklike leerstellings en reëls en tradisies later sal moet onderskryf en nakom , voordat hulle deur ons aanvaar sal word nie . Ons respekteer denominasionele bedieninge in die sin dat ons sien dat Christus by hulle verkondig word , maar ons glo nie in al die bagasie wat daarmee saamgaan nie . Ons glo dat daar slegs een Liggaam van Christus is . Dat Christus die enigste Hoof daarvan is . Aan hierdie enigste Kerk behoort elke mens van reg oor die wêreld wat in Christus glo . Die Woord sê jy word deur die Heilige Gees in hierdie een Liggaam van Christus ingedoop en is een met Christus en met almal wat aan Hom behoort . Daar is nie lidmaatskap formaliteite nodig om aan die gemeente te behoort nie . Ons enigste bron van waarheid is die Woord van God alleen . Ons glo dat die Heilige Gees jou in alle waarheid sal lei waar jy onder die krag van die suiwer Woord van God kom . Ons hoef jou nie in sekere denkrigtings in te forseer met leerstellinge wat nie die toets van die Woord kan deurstaan nie .

Kinderland Kleuterskool en Naskool

Hoek van Kraanvoel en Kestrel, Centurion, 0154
http://www.kinderland.co.za

Kinderland Kleuterskool en Naskool Kinderland is 'n kleuterskool en naskool in Rooihuiskraal, Centurion. Hoof: Wilna van Beest van Andel.

pfJ Devotionals

Bloemfontein, Free State
http://www.pfjdevotionals.org

pfJ Devotionals 'n Tweetalige webwerf waar mense in die "markplein" bemoedig en ondersteun word d.m.v dagstukkies, voorbidding, inspirerende artikels en stories, grafies aflaaibare agtergronde, humor, fotos en skakels na webwerwe wat gereeld nuwe artikels publiseer. A ...

Language Selection


Advertisement

Total Members

3321 registered
5 today
1 yesterday
15 this week
69 this month
Last: Joan Laine

Total Visitors

mod_vvisit_countertoday624
mod_vvisit_counteryesterday724
mod_vvisit_counterthis week2965
mod_vvisit_counterthis month13807
mod_vvisit_countervisitors308177