Directory
Manuka Cafe Woodlands
by Rudi, March 23, 2006
Manuka is die een plek waar jy die beste vleis ( T-bone) en pizza kan kry. Hulle het ook 'n groot verskeidenheid wyne om van te kies. Die beste van alles is hulle goeie pryse, regtig waarde vir geld. Manuka is 'n cafe vir groot en jonk!!!Ek sal dit regtig aanbeveel!!!!!!!!!!Rudi
Report





























