Directory
Sunrise Sweets
by Brenda du Plessis, January 10, 2008
Julle diens is uitstekend, vriendelik en vinnig. Dis aangenaam om by Sunrise Sweets inkopies te doen. Die verskeidenheid lekkergoed laat my mond water.
My dogtertjie van vyf is mal oor Crunchie en sy ry altyd die treintjie voor ons mag huis toe gaan.
Julle winkel is 'n belewenis, hou aan met julle top diens!!
Report





























