Home

Personeel-Fokus

Teken in op Omsendbrief

Teken asb hier in om ons omsendbriewe per e-pos te ontvang.
Omsendbriewe
Circulars


Register here to receive our circulars by e-mail.

Meningspeiling

Ons Skool is TOPS!
 
Welkom by Millies!
Welkom by Laerskool Millennium se webwerf PDF Afdruk E-pos
Die doel van hierdie webwerf is om aan ons ouers, leerders en voornemende ouers en leerders meer inligting te verskaf oor Laerskool Millennium - Die skool van die toekoms!

Mnr Eugene GroblerLaerskool Millennium is die pragproduk van twee skole (Laerskool Luipaardsvlei en Laerskool Krugersdorp-Oos) wat in 'n kort tydjie reeds groot impak op ons gemeenskap gehad het.
Ons wil dit graag duidelik stel dat ons 'n Christelike skool is wat daarna streef om elke kind genoeg geleentheid te bied om sy potensiaal ten volle te ontwikkel. Alhoewel sport, kultuur en leierskapontwikkeling vir ons baie belangrik is, is akademie dié belangrikste pilaar in die opvoeding van ons kinders. Verder streef ons daarna dat ons kinders gelukkig moet wees en skool geniet!

Wees verseker daarvan dat die hoof en personeel van Laerskool Millennium u kind altyd eerste sal stel. As u u kind die beste wil gee, moet u die skool van die toekoms kies - LAERSKOOL MILLENNIUM!

Eugene Grobler (Mnr)
HOOF
Klik op enige van die fotos hieronder om meer oor die onderwerpe uit te vind
Bosjol Volgvoete Uitstappies
 
Kopiereg © 2008 Millies - Die skool van die Toekoms!. Alle Regte Voorbehou.
Joomla! is Gratis Sagteware en word kragtens die GNU/GPL Lisensie vrygestel.